GOEIE NUUS!! As gevolg van die hoë aanvrag vir laser korrektiewe chirurgie het ons besluit om die laser meer bekostigbaar te maak vir Jan publiek vir so lank as moontlik. Kontak ons sommer vandag nog om uit te vind hoe ons jou kan help. Skakel ons of stuur vir ons ‘n epos by enquiries@ocumed.co.za.