Print this Page

Previous Doctors

Dr Reid

Dr. Robert Reid – Ophthalmologist

Dr. Robert Reid is gebore in Bloemfontein en het sy skool loopbaan in Pretoria voltooi. Sy voorgraadse en nagraadse studies word voltooi aan die Universiteit van Pretoria. Hy het ook ‘n Nagraadse kwalifikasie van die Kollege van Chirurgie (Oftalmologie) S.A en is ‘n Genoot van die Royal College of Ophthalmology in London.

Dr. Reid begin in 1991 werk as voltydse Oftalmoloog (Oogspesialis)by Vaalmed (Emfuleni Medi-Clinic) in Vanderbijlpark. In 1993 begin hy as voltydse Oftalmoloog in privaat praktyk, eers in……lees meer 

Permanent link to this article: https://www.ocumedeye.co.za/previous-doctors/